On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

Suksesvolle OFM Music Marathon kom tot 'n einde

───   11:07 Sat, 09 Nov 2019

Suksesvolle OFM Music Marathon kom tot 'n einde | News Article
Sipho Ramohutsi/Foto: Elsabé Richard

Die OFM-Musiekmarathon het tot ‘n einde gekom, met die laaste van die deelnemers wat die eindstreep gehaal het.


Die wenners van die halfmarathon in die mans-afdeling was Sipho Ramohutsi met 'n tyd van 1:09:15s.

Mxenecelwa Miya was tweede met 'n tyd van 1:10, en in derde plek was dit Godrey Ramokone met sy tyd van 1:12:6s.

Die eerste drie wenners in die vroue afdeling was Annemie Nieuwhoudt met n tyd van 1:37:50, Eden Lindeque in tweede plek met 1:8:10 en Yolandie van Heerden in derde plek met 1:38:20s.

In die 42km-wedloop het Chabeli Nyedimane - wat die Vaal Marathon vroeër vanjaar ook gewen het - 'n indrukwekkende oorwinning in 2:35 behaal, Aastasias Ontong in tweede plek met 2:42 en Mabine Lenyatsa in derde posisie met 2:43:44.

Die dapper vroue wat in hierdie kategorie top-posisies behaal het, was Paulina Njeya met 3:21:47; in tweede plek was Rozanne Marais met 3:47:25 en in derde plek het Elzani Lotter n tyd van 3:53:11 aangeteken.


OFM-nuus/Elsabé Richard

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.