On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Michael
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Central SA

Kom Veilig Daar-veldtog begin môre

───   17:39 Wed, 11 Dec 2019

Kom Veilig Daar-veldtog begin môre  | News Article

Motoriste langs die N1 by Bloemfontein word gewaarsku om bedag te wees tydens ‘n groot nabootsing van 'n ongeluk deur nooddienste in die Vrystaat wat môre, Donderdag 12 Desember, gaan plaasvind.


Die nabootsing is 'n oefening as deel van die Kom Veilig Daar-veldtog. Sipho Towa van die Mediese Nooddienste in die Vrystaat sê die ongeluksyfer in die Vrystaat is al reeds kommerwekkend.


OFM-nuus/Cathy Dlodlo en Penelope-Ann Mabale 


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.