On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

NK TVET kollege studente betoog

───   15:00 Fri, 13 Mar 2020

NK TVET kollege studente betoog  | News Article

Studente by die TVET kollege in Upington in die Noord-Kaap betoog in protes teen die beweerde onvermoë van Nsfas om geld aan studente te betaal.


Die studente sê kampusbestuur moet die probleem aanspreek indien hulle klasse, wat reeds sedert Woensdag ontwrig word, Maandag na normaal wil laat terugkeer. 

'n Studente leier het bygevoeg geen klasse sal by die kampus voortgaan mits studente nie hulle geld kry nie. 

Hulle sê in 'n memorandum dat die kampusbestuur ook sportgeriewe by die kampus moet oprig . 

Die openbare orde polisie is tans by die kampus waar hulle die situasie monitor.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.