On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Bekende kunstenaar oor #Covid19-inperking

───   CATHY DLODLO 16:30 Thu, 16 Apr 2020

Bekende kunstenaar oor #Covid19-inperking | News Article
Kunstenaar en skilder, Victor Geduldt - Foto: Verskaf

‘n Bekende Vrystaatse kunstenaar en skilder, Victor Geduldt, sê die nasionale inperking teen die bestryding van die coronavirus-pandemie het 'n teenstrydige uitwerking op sy lewe.


OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met Geduldt gepraat oor hoe die inperking hom positief en negatief raak. Hy sê van die grootste kunstefeeste in die land waarop kunstenaars soos hy steun vir ‘n inkomste, is gekanselleer en geen uitstallings beteken geen inkomste.

Geduldt sê self-isolasie is egter nie iets nuuts vir hom nie, so hy gebruik die tyd om al die kunswerke in sy kop op doek vas te lê. Hy sê daar is tog egter ‘n mate van frustrasie aan die inperking gekoppel.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.