Central SA
FEATURE: Inbrekers by NW politieke analis dalk kandidate vir domste kriminele─── CATHY DLODLO 17:00 Fri, 08 May 2020
Photo: parysgazette.co.za
Die polisie in Potchefstroom in Noordwes is warm op die spoor van twee verdagtes wat moontlike kandidate is vir die domste kriminele in die land nadat hulle by die bekende politieke analis, André Duvenhage, se huis ingebreek het en hom aangeval het.
