On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Wêreldbloedskenkingsdag die naweek herdenk

───   11:09 Wed, 10 Jun 2020

Wêreldbloedskenkingsdag die naweek herdenk | News Article

Wêreldbloedskenkingsdag word die naweek herdenk.


Daarmee saam sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) se woordvoerder - Hendrika Beukes - dat hulle onverpoos voortgaan om by te kan hou met die nasionale aanvraag na bloed. 

Die SANB moedig skenkers voortdurend aan om bloed te skenk. 

Beukes sê hul skenkersentrum by die Kalahari Mall in Upington in die Noord-Kaap sal Saterdag tussen 9:00 en 14:00 oop wees.




OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.