On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Central SA

#NCFire: Polisie ondersoek brand

───   06:43 Mon, 17 Aug 2020

#NCFire: Polisie ondersoek brand | News Article

Die Polisie by Witdraai in die Kalahari sê sewe mense, waarvan twee volwassenes en vyf kinders is, is dood nadat 'n brand die afgelope naweek by die Blinkwater-gastehuis uitgebreek het.


Kolonel Masay Gamaldien sê die polisie ondersoek die voorval, terwyl 'n sewe-jarige kind steeds soek is.

Die identiteit van die oorledenes sal eers bekend gemaak kan word sodra die naasbestaandes in kennis gestel is.

Intussen word die presiese oorsaak van die brand steeds ondersoek.


OFM-nuus/Roderick Titus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.