On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

#CoronavirusNC: Leerling toets positief vir #Covid19

───   11:23 Tue, 18 Aug 2020

#CoronavirusNC: Leerling toets positief vir #Covid19 | News Article

Die Departement van Onderwys se woordvoerder, Geoffrey van der Merwe, sê die Saul Damon Sekondêre Skool in Upington moes Maandag sy deure tydelik sluit.


Dit volg nadat 'n leerder positief getoets het vir die koronavirus (Covid-19).

Hy sê die nodige maatreëls is dadelik in plek gestel, en leerders sowel as onderwysers is huis toe gestuur. 

Die ontsmetting van die skool word vandag gedoen, waarna werksaamhede môre sal hervat. 

Van der Merwe benadruk dat die publiek nie bekommerd moet wees nie, aangesien die geval geïsoleerd is en die departement alle maatreëls in plek het om die nodige ondersteuning te bied.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.