On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Central SA

Twee verskyn in Noord-Kaapse hof vir bedrog

───   08:36 Thu, 27 Aug 2020

Twee verskyn in Noord-Kaapse hof vir bedrog | News Article

Die voormalige waarnemende munisipale bestuurder van die Ubuntu munisipaleteit in die Noord-Kaap, Xolani Goodman Malgas, en kontrakteur Bevin Sonwabo het vlugtig in die Victoria-Wes landroshof verskyn op aanklagte van bedrog en korupsie.


Daar word beweer dat die munisipaleteit in 2016 verskeie omgemagtige betalings aan verskillende diensverskaffers gemaak het sonder dat die korekte prosedures gevolg is. 

Beide die verdagtes is op borgtog van R30 000 vrygelaat terwyl die saak weer op 5 Oktober sal hervat. 

Kraginstallasies vir 206 huise asook verskeie padopgraderingsprojekte ter waarde van sowat R2 miljoen wat nooit plaasgevind het nie vorm deel van die ondersoek.

OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.