On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

#Covid19: SAPD betreur afsterwe van NK-bevelvoerder

───   09:00 Mon, 28 Sep 2020

#Covid19: SAPD betreur afsterwe van NK-bevelvoerder | News Article
Foto: Twitter

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Upington in die Noord-Kaap betreur die afsterwe van brigadier Sampie Koopman wat gisteraand weens Covid-19-verwante komplikasies oorlede is.


Volgens inligting het Koopman asemhalingsprobleme ervaar en hy is van suurstof voorsien.

Koopman het as bevelvoerder vir die Upington-polisiestasie gedien en was onder andere die hoof van die ZF Mgcawu-sportraad.

Die boodskap oor sy afsterwe het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei omdat hy 'n mense-mens was, soos Ronald Isaacs, voorsitter van die United Rugby-klub, hom beskryf het.


OFM-nuus/Roderick Titus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.