Central SA
NK-dokter na hospitaal gehaas─── 11:00 Tue, 29 Sep 2020

Harry Surtie-hospitaal in Upington, Noord-Kaap
Die spesialis-dokter in beheer van die behandeling van Covid-19-pasiënte in die ZF Mgcawu-streek in die Noord-Kaap, Micheal Rodriquez, is na 'n mediese sentrum in Kimberley gehaas nadat hy siek geword het.
Rodriquez is wel bekend onder plaaslike inwoners en lewer daagliks basiese gesondheidsorgdienste. Volgens die hoof van die Harry Surtie-hospitaal in Upington, dr. George Isaacs, is Rodriguez stabiel maar hy ontvang steeds behandeling.
OFM-nuus/Roderick Titus