On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Jonkers-moordverdagte pleit skuldig

───   12:05 Wed, 14 Oct 2020

Jonkers-moordverdagte pleit skuldig | News Article

Die verdagte in die ondersoek na Sharika Jonkers se moord buite Keimoes, Rodian Williams, het skuldig gepleit op die aanklagte.


Dit, nadat hy vroeër in hegtenis geneem is vir die grusame moord wat landswyd opslae gemaak het. 

Williams word daarvan aangekla dat hy Jonkers op 7 Desember verlede jaar vermoor het. Hy het daarna haar oorskot in 'n put-toilet gegooi. 

Sy vonnisoplegging in die Upington-landdroshof word Vrydag verwag. 

Die stigter van die nie-regeringsorganisasie "Give Light", Portia van Wyk, sê hulle is tevrede met die vordering van die saak, en het gevra dat mans hul gedrag jeens vroue en kinders moet verander.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.