On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Boere hergroepeer om NW-brand te beveg

───   09:35 Fri, 16 Oct 2020

Boere hergroepeer om NW-brand te beveg | News Article

Boere in die Noordwes se hulp is ingeroep ná nuus van 'n geweldige veldbrand tussen Schweizer-Reneke en Vryburg Donderdagmiddag.


Jacques Taljaard, 'n OFM-luisteraar wat op die toneel was, sê die boere het besluit om te onttrek en is ná lang ure op hulle voete, moeg en emosioneel uitgeput. Hulle gaan eers terugstaan en hergroepeer. 'n Paar boere-unies help ook uit en sal later Vrydagmiddag weer die brand aanvat, sê Taljaard.

Hy voeg by dat hulle sedert Donderdagaand probeer het om die brand te beheer, maar dit nie onder beheer kry nie. Dit is in hierdie stadium onduidelik wat die omvang van die skade is en wat die brand veroorsaak het.


OFM-nuus/Blaine Jones

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.