On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Central SA

Kammiesberg-waterprobleme hopelik opgelos

───   14:27 Tue, 03 Nov 2020

Kammiesberg-waterprobleme hopelik opgelos | News Article

Inwoners van Hondeklipbaai in die Kammiesberg Munisipaliteit in Namakwaland se waterprobleme sal hopelik eersdaags iets van die verlede wees.


Dit, ná die installering van 'n nuwe pomp. 

Die munisipaliteit se Rufus Beukes sê die waternetwerk behoort nou na normaal terug te keer. 

Beukes voeg by die munisipaleteit doen alles in hulle vermoë om die druk op normaal te kry. 

Hy sê die vandalisering van infrastruktuur het ook 'n negatiewe uitwerking op algemene dienslewering in die munisipale regsgebied.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.