On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Hoërskool Martin Oosthuizen vier 100 jaar

───   14:30 Tue, 03 Nov 2020

Hoërskool Martin Oosthuizen vier 100 jaar | News Article

Die LUR van Onderwys in die Noord-Kaap, Zolile Monakali, is tans in Kakamas by die Hoërskool Martin Oosthuizen, waar die 100ste bestaansjaarviering van die skool vandag herdenk word.


Departementele woordvoerder, Geoffrey van der Merwe, sê 'n plegtigheidseremonie - tesame met die onthulling van 'n gedenkplaat - sou deur die LUR waargeneem word. 

Daarna sou leerders 'n onderneming onderteken waarin hulle hul gereedheid vir die 2020 nasionale senior sertifikaat-eksamen bevestig. 

Van der Merwe sê die streek is daartoe verbind om die slaagsyfer drasties te verbeter, en bied steeds ekstra klasse ter ondersteuning aan leerlinge regoor die Noord-Kaap.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.