On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

#BrendinHorner-verdagte verskyn in onverwante saak

───   06:21 Wed, 09 Dec 2020

#BrendinHorner-verdagte verskyn in onverwante saak | News Article
Brendin Horner

Een van die verdagtes in die Brendin Horner-moordsaak, Sekola Matlaletsa, is in die landdroshof op Senekal borgtog geweier in ‘n onverwante saak.


Matlaletsa is vroeër borgtog van R5 000 toegestaan in die Horner-saak, terwyl sy medebeskuldigde, Sekwetje Mahlamba, borgtog geweier is. 

Matlaletsa is op dieselfde dag wat hy op borgtog vrygelaat is, weer in hegtenis geneem op aanklagte van veediefstal, verkragting en ontvoering. Hy is Dinsdag borgtog geweier op die veediefstal aanklag, waarna hy sy borgtogaansoek op die ander aanklagte laat vaar het. 

OFM-nuus het vroeër berig die saak is tot 22 Januarie uitgestel.


SABC-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.