On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Drie vas na inbraak

───   07:45 Fri, 18 Dec 2020

Drie vas na inbraak | News Article

Drie mans van onderskeidelik 21, 31 en 36 jaar oud is deur die polisie in Kimberley in die Noord-Kaap in hegtenis geneem.

Dit, nadat huishoudelike items ter waarde van R112 800 rand in hulle besit gevind is.

Volgens die polisie word die mans verbind met 'n geraporteerde inbraaksaak.

Al drie mans sal in aanhouding bly tot en met Maandag, wanneer hulle in die plaaslike landroshof sal verskyn.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.