On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Busbestuurder in ongeluk oorlede

───   MARVIN NTSANE 12:17 Tue, 22 Dec 2020

Busbestuurder in ongeluk oorlede | News Article

Die oorledene in die busongeluk, wat vroeg Dinsdag oggend, is as die bestuurder van die Greyhound bus geidentifiseer.

OFM Nuus het vroeër berig dat een persoon oorlede is en meer as 50 passasiers in die ongeluk beseer is. Woordvoerder van die Vrystaatse Nooddienste, Sipho Towa, het bevestig dat die 54-jarige oorledene die busbestuurder. Die ongeluk het op die N3 tolpad by die Vanreenenspas wat grens tussen die Vrystaat en KwaZulu-Natal.  ER24 se Russel Meiring verduidelik dat toe die nooddienste op die toneel aankom is die bestuurder dood verklaar. Towa het ook aan OFM Nuus gesê dat ten minste drie pasiënte wat van die toneel vervoer is,  in ‘n kritieke toestand was en vyf het beserings opgedoen. Hulle is ondermeer na die Harrismith-, Busamed en Thebe hospitale vervoer vir behandeling.Greyhound het intussen aan OFM-nuus gesê hulle sal so spoedig moontlik 'n verklaring uitreik.

OFM News

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.