On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Central SA

Huise in Kuruman oorstroom - FOTO'S

───   15:35 Thu, 14 Jan 2021

Huise in Kuruman oorstroom - FOTO'S | News Article

Talle families se huise in drie woongebiede by Kuruman in die Gasegonyane munisipale gebied het oorstroom.

Dit volg nadat swaar reën die afgelope paar dae in die Noord-Kaap geval het. 

Tientalle huise is oorstroom en besittings is beskadig. Die Gasegonyane-munisipaliteit sê die probleem is dat mense huise in 'n vleiland gebou het wat weens die vloedvlak nie geskik vir huisvesting is nie.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.