On Now
Weekends 19:00 - 20:00
Nuut in Afrikaans Nadine
NEXT: 20:00 - 22:00 Sunday Night with Nadine
Listen Live Streams

Central SA

VS storm rig groot skade aan - VIDEO, FOTO'S

───   CATHY DLODLO 09:32 Thu, 21 Jan 2021

VS storm rig groot skade aan - VIDEO, FOTO'S | News Article

‘n Video van ‘n huis se dak wat in Vaalbank, Bloemfontein, afgeruk is en foto's van groot skade by ‘n skool in Ladybrand doen op sosiale media die rondte.

Enorme skade is in verskeie gebiede in die Vrystaat aan geboue aangerig as gevolg van ‘n wolkbreuk en gepaardgaande rukwinde Woensdagmiddag.

OFM-nuus het die skade met die rampsbestuurder in die Thabo Mofutsanyana-streek, Sthembiso Mthombeni, bevestig. Hy sê die omvang van die skade in die verskeie streke van die provinsie gaan later Donderdag bepaal word. 

Mthombeni sê ‘n opruimingsveldtog gaan dan ook bekend gemaak word.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.