On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

Twee Vaaldam-sluise weer toe

───   CATHY DLODLO 11:26 Tue, 16 Feb 2021

Twee Vaaldam-sluise weer toe | News Article
PHOTO: Roger Diaz/AfriWX

Die Departement van Water en Sanitasie het weer twee van die Vaaldam se sluise toegemaak.

Twee van die vyf sluise wat oopgemaak is om die verwagte invloei van water vanaf die Oranjerivier-stelsel ná meer reën te bestuur, is weer gesluit. 

Die woordvoerder van die departement, Sputnik Ratau, sê die watervlakke van die dam word voortdurend gemonitor en die sluise se oop- en toemaak help om skade aan die infrastruktuur te voorkom. Hy sê aangesien die dam reeds 100% vol is, moet die sluise oopgemaak word sodra daar reën in die opvangsgebied voorspel word.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.