On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Central SA

Voormalige NK-premier verskyn voor #Zondo

───   10:29 Mon, 22 Feb 2021

Voormalige NK-premier verskyn voor #Zondo | News Article

Die voormalige Noord-Kaapse premier en minister van vervoer, Dipuo Peters, getuig vandag voor die Zondo-kommissie van Ondersoek na Staatskaping oor bewerings van korrupsie by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa).

Peters het in 2016 gesê sy was nie bewus van die vlakke van korrupsie by Prasa nie. 

Sy het ook beweer dat die voormalige bestuurshoof van Prasa, Lucky Montana, haar mislei het oor die krisis en beweerde korrupsie by Prasa.

Prasa se regshoof, Martha Ngoye, en die agentskap se voormalige voorsitter, Popo Molefe, sal ook na verwagting vandag getuig.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.