On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Laurika
Show Background
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

Khoisan-leier veroordeel rotskuns-diefstal

───   09:00 Tue, 23 Feb 2021

Khoisan-leier veroordeel rotskuns-diefstal | News Article
Foto: naturaljustice.org/people/stanley-peterson/

Die Khoisan-leier Stanley Peterson het die diefstal van San-rotskuns veroordeel.

Dit volg nadat 'n 48-jarige man deur die Valke in hegtenis geneem is nadat hy probeer het om die rotskuns in Port Shepstone te verkoop. 

Die verdagte is aangekla ingevolge die land se Wet op Nasionale Erfenisbronne en sal binnekort voor die hof verskyn. 

Die ondersoek na die oorsprong van die rotskuns word ondersoek.

Peterson het die voorval gekritiseer en gesê die kuns moet juis vir die toekoms bewaar word.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.