Click on the warning image to view this post
Click on the warning image to view this post
Click on the warning image to view this post
Central SA
Ma vas nadat sy baba glo probeer vermoor─── 10:12 Thu, 25 Feb 2021
'n 29-jarige Noord-Kaapse vrou is in hegtenis geneem nadat sy na bewering probeer het om haar 18-maande oue baba te vermoor.
Volgens die polisie het die vrou probeer om die kind se keel met 'n glas te sny.
Die voorval het in die Cillie-woonbuurt buite Kakamas plaasgevind. Die ondersoek na die oorsaak vir haar optrede duur voort.
OFM-nuus/Roderick Titus
