On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Central SA

CoronavirusFS: 22 nuwe gevalle in Vrystaat

───   07:32 Sat, 10 Apr 2021

CoronavirusFS: 22 nuwe gevalle in Vrystaat | News Article

22 nuwe Covid-19 gevalle is in die Vrystaat en Noord-Kaap onderskeidelik aangemeld.

Altesaam 1267 nuwe Covid-19 infeksies is in die jongste verslagtydperk bevestig, wat die totaal sedert die uitbraak van die pandemie op 1 556 242 te staan bring. 

Die minister van Gesondheid, Dr. Zweli Mkize, het verder bevestig dat daar 53 sterftes in dieselfde tydperk aangemeld is, waarvan 16 in die Wes-Kaap, 12 in die Vrystaat, 11 in Gauteng en 10 in die Noord-Kaap aangeteken is.

53 226 mense is reeds dood. 

Die ministerie sê 288 368 mense is sover teen die virus ingeënt.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.