On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

Omvattende herstelplan vir Noord-Kaapse hospital

───   15:50 Thu, 30 Sep 2021

Omvattende herstelplan vir Noord-Kaapse hospital | News Article

Die woordvoerder vir die Departement van Gesondheid, Lulu Mxekezo, sê die vervanging van verouderde ysterpype by die Robert Sobukwe Mangaliso hospitaal met plastiek pype is ‘n groot projek.

Rioolverstoppings moet ook herstel word.

Dit volg nadat werkers by die hospitaal gekla het dat twee kamers, wat x-straal masjiene huisves, onbegaanbaar is weens riool-lekke vanuit die dak.

Mxekezo sê ‘n omvatende plan sal geïmplementeerword om ondermeer herstelwerk te doen aan lykshuiskaste wat onklaar geraak het.

Sy het bewerings dat die waarnemende hoof van die hospital, Dokter Kekgetheng Alister Kantani, nie aandag aan die hospital se probleme skenk weens sy privaat praktyk weerlê, en sê Katani is voltyds by die hospitaal en werks slegs na ure by sy privaat onderneming.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.