On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaapse polisiebeamptes borgtog toegestaan

───   15:51 Tue, 05 Oct 2021

Noord-Kaapse polisiebeamptes borgtog toegestaan | News Article

Die 37-jarige Monageng Makoke en sy 31-jarige medebeskuldigde, Walter Setidisho, is borgtog van R 5 000 elk in die Motibistad Landdroshof toegestaan.

Dit volg nadat hulle deur die Valke in hegtenis geneem is vir verskeie klagte wat wissel van poging tot moord en ontvoering.

Die twee polisiebeamptes, verbonde aan die Kuruman-misdaadvoorkomingseenheid, het blou ligte ingespan om voertuie van die pad af te trek, en so mense te beroof.

Die Nasionale Vervolgingsgesag se Mojalefa Senokoatsane sê die twee beskuldigdes sal weer op 20 Oktober vanjaar in dieselfde landdroshof verskyn.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.