On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Twee regters in Noord-Kaapse Hooggeregshof ingehuldig

───   09:25 Sat, 04 Dec 2021

Twee regters in Noord-Kaapse Hooggeregshof ingehuldig  | News Article
Photo: OFM News

Twee regters is in die Noord-Kaapse Hooggeregshof ingehuldig ná die uittrede van Regter Casper Olivier.

Die Regter-president van die Noord-Kaapse Hooggeregshof, Pule Tlaletsi, het Regters Lawrence Lever en Albert Nxumalo as Regters van die provinsiale Hooggeregshofbank verwelkom.

Regter Nxumalo het in Nigerië gematrikuleer en militêre opleiding in Botswana en Zambië ondergaan.

Lever het sy grade aan die Rhodes Universiteit verwerf.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.