On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaap: Vrou vermoor gevind

───   06:14 Thu, 09 Dec 2021

Noord-Kaap: Vrou vermoor gevind | News Article

Die Noord-Kaapse polisie in Rosedale, Upington, ondersoek die dood van ‘n vrou wie se liggaam deur bure in die Bellevue woonbuurt gevind is.

Polisiewoordvoerder, Sergio Kock, sê die 32-jarige vrou het sigbare beserings aan haar liggaam gehad.

Die presiese oorsaak van haar dood sal deur ‘n nadoodse ondersoek bepaal word.

Kock sê vroue moet beskerm word, veral tydens die herdenking van die 16 Dae Veldtog teen geweld teenoor vroue en kinders.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.