On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Polisie stel ondersoek in ná ongeluk tussen voertuig van K9-eenheid en ambulans

───   09:30 Fri, 24 Dec 2021

Polisie stel ondersoek in ná ongeluk tussen voertuig van K9-eenheid en ambulans  | News Article
Foto: Lennert Mckay (Keimoes)

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Keimoes in die Noord-Kaap ondersoek 'n ongeluk waarin 'n voertuig van die honde-eenheid en 'n ambulans naby Boomplaas buite Keimoes gebots het.

Twee persone is dood. 

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Die N14-pad is oop vir verkeer.


OFM-nuus/Roderick Titus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.