Central SA
NEWS FEATURE: #RIPTutu: Bloemfonteinse dominee praat oor Aartsbiskop Tutu─── 12:00 Mon, 27 Dec 2021
Foto: Wikimedia
Die presidensie het Sondagoggend aangekondig dat Aartsbiskop Desmond Tutu in die ouderdom van 90 jaar oorlede is.
OFM-nuus se André Grobler het met dominee Jan Lubbe van die Berg-en-Dal Gemeente in Bloemfontein oor Aartsbiskop Tutu gepraat.
OFM-nuus/André Grobler
