On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Augrabies-skouspel oop vir besoekers

───   10:41 Wed, 05 Jan 2022

Augrabies-skouspel oop vir besoekers | News Article

Die Augrabies Nasionale Park is steeds oop vir besoekers en na goeie reën in die Upington-omgewing, is dié waterval nou ‘n skoupelagtige prentjie.

OFM-nuus het vroeër berig dat die piekniekarea binne die park tydelik gesluit is weens die hoë watervlakke. 

Hierdie sluit die braaigeriewe en die swembad in. 

Die res van die park, insluitend die wandelpad na die waterval, bly egter oop vir al die besoekers.


OFM-nuus/Mia-leigh Cloete


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.