On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Central SA

Voortvlugtiges weer agter tralies

───   11:04 Sat, 15 Jan 2022

Voortvlugtiges weer agter tralies | News Article

Die polisie in Kimberley, Noord-Kaap, het tydens ‘n spesiale operasie gefokus op voortvlugtiges en twaalf gesoekte verdagtes in hegtenis geneem.

Klagte teen hulle wissel tussen aanranding met die opset om ernstig te beseer, poging tot moord, sowel as huisbraak en diefstal.

Die verdagtes is by verskillende huise tydens die operasie in hegtenis geneem.

Hulle sal na verwagting Maandag in die Kimberley-landdroshof verskyn.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.