On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaapse Premier besoek sonkragaanleg

───   16:31 Wed, 23 Feb 2022

Noord-Kaapse Premier besoek sonkragaanleg  | News Article
Noord-Kaap Premier, Dr. Zamani Saul

Noord-Kaapse Premier, Dr. Zamani Saul, het vandag die Redstone sonkragaanleg sowat 30km buite Postmasburg in die ZF Mgcawu streek besoek.

Die aanleg, wat tans onder konstruksie is, se 265m toring asook die elektriese beheerkamer sal in Mei vanjaar voltooi wees.

Saul sê die ekonomiese inspuiting wat die aanleg na die omgewing sal bring, waar minstens 2000  werksgeleenthede geskep sal word, is van kardinale belang omdat dit bowenal die verskaffing van elektrisiteit ook werk skep waar armoede en werkloosheid tans ‘n probleem is.

Die aanleg sal in 2024 heeltemal voltooi wees.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.