On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Polisie lê beslag op dwelms in Kimberley

───   14:30 Thu, 24 Feb 2022

Polisie lê beslag op dwelms in Kimberley | News Article

Die polisie in Kimberley sê hul misdaadintelligensie-eenheid, vergesel deur die honde-eenheid in die stad, het vroeër vandag 'n 22-jarige vrou in hegtenis geneem.

Dít nadat hulle 1,6 kg tik en 100 mandrax-tablette tydens ’n soektog gevind het.

Olebogeng Tawana, polisiewoordvoerder, sê die waarde van die dwelms word op R488 000 geraam.

Die verdagte sal Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige besit en handel in dwelms.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.