On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Fietsryer oorlede nadat minibus hom tref

───   HEIDRÈ MALGAS 08:40 Wed, 22 Jun 2022

Fietsryer oorlede nadat minibus hom tref | News Article

'n Ongeluk het vanoggend in Bloemfontein plaasgevind toe 'n minibus-taxi 'n fietsryer getref het en sy ontydige dood veroorsaak het. Dit is volgens VR Medical Emergency Services.

“Die ongeluk het in Rudolf Greylingweg in Estoire, naby CEM Brick, plaasgevind,” volgens VR Med.

Die reddingspanne het met hul aankoms gevind dat die minibus met 'n fietsryer gebots het en hom noodlottig beseer het.

Die presiese oorsaak van die ongeluk word deur die Navalsig SAPD ondersoek. Die toneel is nog nie opgeruim nie. Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees.

OFM-nuus/ Heidrè Malgas

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.