On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Skenking steun skoolmeisies se waardigheid

───   HEIDRÈ MALGAS 14:51 Tue, 26 Jul 2022

Skenking steun skoolmeisies se waardigheid | News Article
PHOTO: Supplied

'n Uitreik-aksie om die waardigheid van jong meisies te steun is Dinsdag gehou met die United Congregational Church in Southern Africa (UCCSA) wat 'n groot hoeveelheid sanitêre produkte aan die meisies van die Sehunelo Sekondêre Skool geskenk het.

Die UCCSA se Eerwaarde Siyabonga Nzewuza sê dat hulle jaarliks aan verskillende skole skenkings doen en dat hulle byvoorbeeld skoene of ander benodigdhede skenk wat die leerders dalk nodig het.

“Ons kan dit doen as gevolg van die gemeente wat aan die kerk skenk. Ons kan dan hierdie projekte aanpak en uitreik na skole,” het Nzewuza gesê.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.