On Now
Weekends 19:00 - 20:00
Nuut in Afrikaans Nadine
NEXT: 20:00 - 22:00 Sunday Night with Nadine
Listen Live Streams

Central SA

Pyp bars in Kimberley

───   14:25 Sat, 10 Sep 2022

Pyp bars in Kimberley | News Article
Die toneel waar die pyp gebars het (FOTO: Sol Plaatje Munisipaliteit)

Inwoners van Kimberley in die Noord-Kaap mag dalk wateronderbrekings te wagte wees nadat ‘n pyplyn gebars het.

Sol Plaatje munispale woordvoerder, Thoko Riet, verduidelik ‘n hoof toevoerpyp het Saterdag, 10 September 2022, gebars en dat die Newton-opgaardam gevolglik afgeskakel gaan word terwyl ‘n span die pyp probeer herstel.

Dit beteken dat waterdruk gaan daal en dat min tot geen water uit krane gaan kom.

Sy vra inwoners om geduldig te wees en sal opdaterings oor die situasie deurgee.

OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.