Central SA
Vermeende moordenaar van vyfjarige in hof─── BAMBATHA GIKO 15:53 Wed, 23 Nov 2022
Inwoners van Kakamas is gekant teen die borgtogaansoek van die vermeende moordenaar van die vyfjarige Sharné Basson.
Die verdagte, Jan Heyns, het Woensdag, 23 November 2022 in die hof verskyn op aanklagte van verkragting en moord.
Inwoners van Kakamas is gekant teen sy borgtogaansoek.
ALSO READ: Man arrested for the murder of a minor
Die Kakamas-polisie sê die beskuldigde het nog nie om borgtog aansoek gedoen nie, en dat dit sy eerste verskyning in die hof was. Die saak is tot 30 November 2022 vir verdere ondersoek uitgestel. Die verdagte sal in aanhouding bly.

