Central SA
Green & You: beurtkrag-oplossings vir huishoudings─── 13:31 Wed, 14 Dec 2022
Sponsored13:31 Wed, 14 Dec 2022
Beurtkrag het hierdie jaar drasties vermeerder...

Green & You verskaf oplossings vir huishoudings tot besighede en industrieë. En, omdat Green & You se fokus OPLOSSINGS is, gaan hul nie net ‘n inverter en battery aan jou verkoop en jou los om self te sukkel met ‘n installeerder en die korrekte bestuur van jou sisteem nie.
Elke oplossing is uniek – eers meet en bepaal die Green & You adviseurs jou behoefte, daarna installeer ons die korrekte sisteem en dan waarborg Green & You hoë kwaliteit en… lewenslange naverkoopdiens.
Verskeie faktore bepaal die tipe en grootte sisteem. Hoeveel mense in die huishouding? Is julle in die dag operasioneel? Wat is die behoefte tydens load shedding? Is dit net ligte, TV, Wifi? Of is die behoefte groter – bv yskaste, geyser, toestelle. Green & You kan jou help met verskeie sisteme vanaf ‘n klein sisteem tot selfs van die grid af.
Finansiering kan saam met jou huis gedoen word – Green & You help nou reeds Engel & Völkers Potchefstroom kliënte om hul energie-oplossings saam met hul huis te finansier. ‘n Tweede opsie is Green & You kan jou help met finansiering by die bank en ons kan besighede ook help met finansiering.
Volg Green & You en Engel & Völkers Potchefstroom op Facebook en kontak die Engel & Volkers Advieslyn vir advies oor eiendom OF vir energieoplossings - 083 291 0434.
Yolanda Maartens het met Helandi Moolman, die bemarkingsbestuurder by Engel & Völkers Potchefstroom en Green & You, gepraat oor Green & You se beurtkrag-oplossings vir gewone huishoudings. Luister hier:
