On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Central SA

Dertien verdagtes verskyn Maandag in Kimberley-landdroshof

───   06:20 Sun, 19 Feb 2023

Dertien verdagtes verskyn Maandag in Kimberley-landdroshof | News Article

Dertien verdagtes sal môre in die distrikshof in Kimberley verskyn nadat 'n spesiale operasie hul arrestasies verseker het.

Die verdagtes is in hegtenis geneem vir onder meer aanranding met die doel om ernstig te beseer, huisbraak, diefstal, geslagsgeweld, roof, en die oortreding van 'n beskermingsbevel in die Roodepan-area buite Kimberley.

Timothy Sam, SAPD-woordvoerder, sê die polisie probeer alles moontlik om misdaad te bekamp, en het die hulp van die gemeenskap nodig om sukses te behaal.

Sam voeg by dat die publiek aangemoedig word om enige kriminele aktiwiteite onmiddellik aan te meld.

OFM Nuus/Roderick Titus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.