On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Verdagtes in hof vir vervalste Krugerrande

───   HEIDRÈ MALGAS 09:06 Sun, 11 Jun 2023

Verdagtes in hof vir vervalste Krugerrande | News Article

Twee verdagtes verskyn Maandag in die hof nadat hulle vervalste Krugerrande in probeer verkoop het.

Volgens polisiewoordvoerder Lorraine Earle, het lede van die Bloemfontein-blitspatrollie twee mans aangekeer wat na bewering vervalste Krugerrande in Langenhovenpark probeer verkwansel.

“Hulle het afgekom op vyf Krugerrande, waarvan duidelik gesien kon word dat die een vervals is,” sê Earl.

Lede van die blitspatrollie het ook beslag gelê op R70 000 kontant en vervalste ID-dokumente, asook die voertuig waarin die eerste verdagte gesit het.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.