On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Vrystaatse matrieks verbind hulle tot harde werk en eerlikheid

───   DANE BEISHEIM 14:40 Wed, 18 Oct 2023

Vrystaatse matrieks verbind hulle tot harde werk en eerlikheid | News Article
Private skole se matrikulante word ook aangemoedig om aan die ondertekeningseremonie deel te neem.

Meer as 42 000 voltydse en deeltydse matrieks in die Vrystaat sal hulle verbind tot harde werk en die beginsels van eerlikheid en integriteit.

Die Vrystaatse Departement van Onderwys hoop matrikulante kan help met die bekamping en beheer van onreëlmatighede in die eksamen.

Meer as 42 000 voltydse en deeltydse graad 12-eksamenkandidate in die Vrystaat sal hul verbind tot harde werk en die beginsels van eerlikheid en integriteit in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen.

Private skole se matrikulante word ook aangemoedig om aan die ondertekeningseremonie deel te neem. Dit is ook 'n poging om meer proaktief eerder as reaktief te wees ten opsigte van eksamenoortredings.

Ondertekeningseremonies sal Vrydag gehou word by alle openbare skole en gemeenskapskolleges waar matrikulante die NSS-eksamen aflê.

OFM Nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.