On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Inflasiekoers styg wéér in September

───   DANE BEISHEIM 14:44 Wed, 18 Oct 2023

Inflasiekoers styg wéér in September | News Article

Die inflasiekoers het in September met 0,6 persentasiepunte gestyg.

Vuisvoë verbruikers het nog nie 'n blaaskans van die inflasiekoers gehad nie. Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was 5,4% in September vergeleke met 4,8% in Augustus. Dit is styging van 0,6% persentasiepunte.

Marietjie Bennett, direkteur vir prysstatistieke by Statstieke Suid-Afrika, sê brandstofpryse het vir die tweede opeenvolgende maand gestyg. Dié styging van 7,6% tot R24,54 per liter  is die hoogste vlak in 13 maande.

Die jaarkoers vir alle kossoorte en niealkoholiese drank het vir die eerste keer in ses maande tot 8,1% gestyg. Vleis, vis, vette en olies, en vrugte toon ook hoër jaarlikse stygings in September.

OFM Nuus/Dane Beisheim

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.