On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Destea in Vrystaat vier Entrepreneurskapsmaand

───   09:04 Sun, 05 Nov 2023

Destea in Vrystaat vier Entrepreneurskapsmaand | News Article
Destea hou ’n Entrepreneurskap-webinaar om die Suid-Afrikaanse Entrepreneurskapsmaand te vier. Foto: iStock

“Onderwerpe wat bespreek sal word, sluit die ontwikkeling van besigheidsplanne, ondersteuning, bemarkingsplanne en finansiële beplanning in.”

Die Vrystaatse Departement van Ekonomiese, Kleinsakeontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake (Destea) doen ’n beroep op alle plaaslike ondernemings om deel te neem aan ’n Entrepreneurskap-webinaar om die Suid-Afrikaanse Entrepreneurskapsmaand te vier.

Volgens Destea is die webinaar om gedurende Novembermaand verwante onderwerpe te bespreek.

Bloemfontein Courant berig onderwerpe sluit in die ontwikkeling van besigheidsplanne, ondersteuning, bemarkingsplanne en finansiële beplanning.

Besoek Destea se sosiale media-platforms vir meer inligting. Vir 'n skakel na die webinaar kan plaaslike inwoners RSVP met hul besigheidslogo en besigheidsnaam by enterprised@destea.gov.za 

OFM Nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.