On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Ashmund
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Grey Kollege Sekondêr – jou seun se anker vir die toekoms

───   10:43 Thu, 01 Feb 2024

Sponsored10:43 Thu, 01 Feb 2024
Grey Kollege Sekondêr – jou seun se anker vir die toekoms | News Article

Grey Kollege Sekondêr in Universitas, Bloemfontein, bied sy opedag in Maart aan!

Grey Kollege Sekondêr nooi Graad 7-seuns en hul ouers uit na hul Opedag op 9 Maart 2024 - 09:00 tot 12:00.

Hul kan waardevolle inligting verken en bekom wat hul sal help met die groot besluit – waar om hul hoërskoolloopbaan aan te pak. Ervaar die kultuur, sportvelde, en natuurlik die klaskamers. Koshuismanne kan ook hul toekomstige kamermaats kom ontmoet!

Kayla Barker het met skoolhoof Braam van Wyk gesels om uit te vind waarna seuns en hul ouers kan uitsien op die dag. Luister hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.