On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Polisie vra publiek om hulp met soektog na vermiste tiener

───   11:49 Sun, 03 Mar 2024

Polisie vra publiek om hulp met soektog na vermiste tiener | News Article

'n Noord-Kaapse tiener is as vermis aangemeld.

Die polisie in Prieska doen 'n beroep op die publiek om te help in die soektog na ’n vermiste tiener.

Shandrifa Louw (17), van Protea Close, is Woensdag (28/2) laas gesien toe sy saam met vriende op ’n uitstappie was by Die Koppie, ’n erfenisterrein op die Noord-Kaapse dorp.

Sy het haar vriende verlaat om terug te keer huis toe, maar het nooit opgedaag nie. Sy het ten tyde van haar verdwyning ’n pienk top en oranje kortbroek aangehad sonder skoene.

OFM Nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.