On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Central SA

Vermiste ma en tiernerdogter van Potchefstroom veilig gevind

───   CHARNÉ VAN DER MERWE 10:47 Mon, 15 Apr 2024

Vermiste ma en tiernerdogter van Potchefstroom veilig gevind | News Article
Carmen Noble en Chailynne van Rensburg. Foto verskaf

“Die ma en dogter was nie tuis toe Van Rensburg se pa ná ’n sakebesoek in die buiteland terugkeer nie.”

Die ma en tienerdogter van Potchefstroom wat langer as drie weke vermis was, is gevind.

Carmen Noble (41) en haar dogter, Chailynne van Rensburg (14), is opgespoor met behulp van mediaberigte, sê kol. Adele Myburg.

Die ma en dogter, wat sedert 21 Maart vermis was, was nie by die huis toe Van Rensburg se pa ná ’n sakebesoek aan die buiteland teruggekeer het nie. Familie en vriende kon hulle ook nie op hul selfone in die hande gekry nie.

Besonderhede oor waar hulle gevind is, is nie bekend nie.

OFM Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.