On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

Busamed hou gholfdag vir Bloem wêreld assessor

───   10:23 Wed, 28 May 2025

Sponsored10:23 Wed, 28 May 2025
Busamed hou gholfdag vir Bloem wêreld assessor | News Article

Julius Fleischman is aangestel as 'n wêreldassessor vir die komende World Rescue Challenge, wat van 9 tot 14 September 2025 in Karlovac, Kroasië gehou sal word, wat die South Africa Medical Rescue Organisation verteenwoordig.

Die kern van die World Rescue Organisation se missie is die World Rescue Challenge - 'n jaarlikse gebeurtenis wat die wêreld se top reddings- en mediese spanne bymekaarbring om mee te ding, te leer en beste praktyke te deel. 

Om hom te help om sy kostes te dek, het Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal in Bloemfontein en VR MED hande gevat en hou hul ‘n gholfdag op 1 Julie 2025 by Schoemanpark-gholfbaan in Bloemfontein om fondse in te samel vir die ongelooflike geleentheid. 

Om jou plek te verseker, kontak 084 555 9632.

Yolanda Maartens het met Fleischman gepraat om meer uit te vind:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.