Central SA
Akademia wil jou nader aan jou droomtoekoms bring!─── 13:10 Wed, 04 Mar 2026
Sponsored13:10 Wed, 04 Mar 2026
Hoe lyk die boustene van ? bruisende studentelewe?
Akademie, sport, kultuur, dinees, sosiale aksies, koshuislewe, en soveel meer! Die Akademia-kampusopedag is nie net ? belewenis nie, dit is die eerste bousteen vir jou toekoms. Kom ontdek die opwindende studentelewe wat Akademia as studietuiste bied.
Yolanda Maartens gesels met Danelle Conradie, Bemarkingsadviseur by Akademia, oor die opedae so wel as studentelewe wat op voornemende student wag:
Bespreek vir die kampusopedae in die Paarl (20 en 21 Maart) of Pretoria (24, 25 en 27 April) hier: https://akademia.ac.za/kampusopedag-2026/
#MyAkademia #BousteneVirOnsToekoms
